Jesaja 41:10: "Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou."


Psalm 18:17: "Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig."


Wanneer jy in 'n gat verkeer - depressie - Jesus red jou met Sy reddende regterhand. Jy moet egter jou hand uitsteek.

 

Volgende